Welkom by Home Base Holidays, die vakansiehuis-uitruildiens!
Sluit aan by Home Base Holidays en verkry op hierdie
wyse toegang tot honderde vakansiehuise wat op 'n uitruilbasis op
ons webtuiste en in ons katalogus aangebied word. Die taal wat gebruik
word is Engels, lede kan egter ook in ander tale kommunikeer. Vir
verdere inligting, kontak ons asseblief by daleenroth@absamail.co.za
|